advertisement
Question
Posted by: AMI | 2009-05-13

Sere in winter

Goeie dag,
Ek sukkel baie met droee vel wat verander in sere (aper soos ' n omloop) veral op my arms,skouers in die winter(die eerstes is reeds op my arm en die winter het skaars begin. Ek het al baie rome probeer. Epimax plus help ook glad nie. Wat kan ek daagliks gebruik om dit te voorkom. Ek wil nie elke keer ' n kortisoonroom moet aansmeer om dit beter te maak nie. Baie dankie vir die hulp

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AMI
Probeer heeltemal seep vermy as jy bad, gebruik eerder Elizabeth Anne se babasjampoo of bad met UEA room wat jy aansmeer soos seep en dan afwas. Kry ook vir jou Evening primrose oil aanvullings. Probeer bietjie Epizone E room as bevogtiger?
Kyk ook http://dermnetnz.org/dermatitis/dry-skin.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement