advertisement
Question
Posted by: Annie | 2011-06-13

Sere in Neus

Hello Dr. Anrich,

Ek het nou al vir die 3de week sere in my neus. Dis was eers net die een kant toe versprei dit anderkant toe ook. Ek neem aan dis koorsblare en gebruik salf wat mens vir koorsblare kry. Maar dit raak nie beter nie. Dis nou al so dat ek my neus ruik, soos ''n sweer-reuk. Watse salf dink u sal die beste werk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annie

Dit is moontlik dat jy 'n bakteriele infeksie het en ek stel voor dat jy jou apteker vir Vibrocil neus gel vra. Dit is 'n antibiotiese salf en behoort die infeksie op te klaar. Gebruik dit vir ten minste sewe dae.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement