advertisement
Question
Posted by: L | 2008/11/05

Sere in neus

Haai Dr

Ek het n baie irriterende probleem. Ek het nou al langer as n week sere in my neus. Maar nie voorlangs nie. Ek probeer om dit nie te krap nie, maar partykeer is dit so erg ek kan nie deur my neusgat asemhaal nie. Dan moet ek dit krap om die rofies uit te haal. Daarna is dit baie seer en dit bloei vreeslik!!! Ek het al BC56 (of so iets) aangewend. Maar na n ruk begin dit by my keel afloop. En dis hond sleg!!! Ek spoel ook gereeld my neus met water uit. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Is daar iets wat ek kan insit om dit vinnig gesond te kry. En soos ek se, ek probeer dit nie krap nie, maar dis baie moeilik.

Baie dankie vir u tyd...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo L
Probeer Naseptin nasale room daarvoor - sit dit in met 'n oorstokkie so diep jy kan. (saggies!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/31

Ek kry dit maar as ek zinc pille gebruik word dit vinnig gesond. Die zinc help ook om dit te voorkom. Jou liggaam stoor dit nie so jy moet elke dag van die mineraal inkry

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/09

Ek het ook seertjie in my neus seker al 2jaar of so.Het al Nasetpin probeer en dit werk nie.Als al probeer.Help asb.

Reply to Anonymous
Posted by: JACQUELINE | 2015/07/29

CAN I USE BC56 ON MY 4YEARS OLD SCALP AS SHE HAS A FUNGUS THAT JUST DONT WANT TO CLEAR

Reply to JACQUELINE
Posted by: Lynette Pretorius | 2013/03/27

Ek het seertjies begin kry rondom my neus en tot so in die helfde bokant my mondhoeke. Hoe kan ek verduidelik. Die strepies van mondhoeke tot aan buitekant van neus. Ek weet nie meer wat om te gebruik en voel selfbewus. Lyk soos klein puisies maar is seertjies Wat kan ek gebruik asseblief?

Reply to Lynette Pretorius

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement