advertisement
Question
Posted by: slaperig | 2008/11/22

serapress

Ek drink nou vir amper 3 maande Serapress (vir paniekaanvalle &  ligte depressie - het voor dit Cilift gedrink).

Ek drink soggens ook 3mg Brozam en 0,05mg Eltroxin. Saans drink en 5mg Trepiline, hoofsaaklik vir spierspasmas.

Ek voel nog steeds heeldag baie lomerig, dit is die ergste in die oggend. Kan dit agv ' n interaksie wees van die medikasie wat ek neem, of sal dit minder word hoe langer ek die Serapress neem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

ja, dit kan moontlik die serapres, of selfs die kombinasie van serrapres en Brozam wees. Die lomerigheid mag mettertyd opklaar, maar indien jy geen verbetering sien nie, stel ek voor dat jy liefs weer met jou dokter gesels oor jou medikasie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement