advertisement
Question
Posted by: Ash | 2012/05/29

Septogard en viral guard

Goeie Dag Dok
Ek wil net hoor mag ek Viral Guard en Septogard saam gebruik vir my dogtertjie sy is nou 4 jaar oud en is al vir 3mnde in die kleuterskool.Ek wil net haar imuunstel op bou en sterk hou vir die winter.Is daar iets anders wat u sal voorstel wat ek vir haar kan gee?

Dankie vir u tyd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ash

Dit is onnodig om albei produkte gebruik. Viral Guard is baie effektief. Die griep inspuiting is 'n goeie middel om griep te voorkom. Onthou, daar is 'n verskil tussen verkoue en griep. Griep word gewoonlik deur die influenza virus veroorsaak. Die griep inspuiting is gemik teen die influenza virus.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement