advertisement
Question
Posted by: Desire | 2012/05/29

Septogard en viral guard

Goeie dag
My dogtertjie van 4 jr is nou so 3mnde in die kleuterskool dis haar eerste keer dat sy skool begin het!Kan ek vir haar viral guard en septogard saam gee vir die winter want die winter het nog nie eers begin nie en sy begin klaar hoes en neus loop?Ek wil net iets he wat wat haar imuunstelsel sal op bou en help gesond hou
Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello

Jy kan maar moet baie klein doses vir haar gee. Ek stel voor jy bevestig die dosage met die firma's self.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marizanne Muller | 2012/08/24

My dogtertjie word 2. Sy was vir 7 dae op Augmentum stroop en is nou eers ''n week af daarvan. Sy het weer met dieselfde simptome soos hoes en loopneus begin. Hoe nou. Ek het Septogard vir haar gekry. Sal dit help?

Reply to Marizanne Muller

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement