advertisement
Question
Posted by: me | 2009/04/21

senuwees?

Hallo Doc

My onder lip het so week terug begin " spring"  soos jou oog sal spring dit gebeur net baie kortstondig maar omtrent elke halfuur
So 15 jaar terug het ek vir 8 maande lank n probleem gehad dat my neus brug gespring het - dit het vanself weg gegaan maar is vreeslik irreterend - ek is nie n senuweeagtige mens nie maar slaap sleg - onderbreekte slaap agv kinders met slegte slaap gewoontes. Wat kan ek doen om dit te stop ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Probeer 'n spierverslapper soos Norflex 1 3x per dag vir 'n dag of drie ( lees asb die pakkie se aanwysings - dit kan newe effekte hê soos slaperigheid, droeë mond en dowwe visie)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement