advertisement
Question
Posted by: Pierre | 2011/11/24

senuwee wat vasknyp in rug

Bultende diskus L4/L5 wat senuwee vasdruk L4. Wat is die sukses as dr die senuwee doodbrand ek het nie geld vir rug operasie nie. Die dr het al pynblok gegee maar dit het niks gehelp nie. Hoor graag van u.
Groete
Pierre

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

As die probleem is dat die diskus 'n senuwee vasdruk sal die doodbrand van die fasetgewrig senuwee waarkskynlik nie help nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Willie Olivier | 2014/11/19

Ek het senuwees wat in die nek en rug vas knyp. Dokter het 'n dekompressie en instrumentale fusie tussen c5 en c6 asook c6 en c7 gedoen in junie 2014. Pyn is weg, maar ek loop slapvoet met linkerbeen. Die voetkussing is soms seer en geswel. Enige raad.

Reply to Willie Olivier
Posted by: Anonymous | 2014/08/08

My man kla oor sy arm wat dood gaan en kan nie le of eenige iets doen nie ons dink ds n senuwee in sy nek rug gedeelte wat vas knyp hoe kan ons dit verbeter

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/08/08

My man kla oor sy arm wat dood gaan en kan nie le of eenige iets doen nie ons dink ds n senuwee in sy nek rug gedeelte wat vas knyp hoe kan ons dit verbeter

Reply to Anonymous
Posted by: Leonie | 2012/03/12

Ek ervaar pyn in my hele been af, konstant, ek vermoed dis ''n senuwee wat vasknyp in my laerug. Wat kan ek doen om die pyn te verlig?

Reply to Leonie
Posted by: Derick Serfontein | 2012/01/24

L3 en L4 druk regs op my rug senuwees vas . Het reeds 2 kortesoon inspuitings ontvang en epiduraal . Verkeer steeds in erge pyn en vanuit laerug , heup en tot onder knie .Is daar dalk oefeninge wat ek die rugspiere mee kan versterk ? Ek het tans 4 bloedklonte in bene en is bang vir operasie. Wat sal u aanbeveel asb ?

Reply to Derick Serfontein | 1 comment (hide)
Posted by: Annetjie Cloete | 2014/01/27

My man sit met dieselfde probleem, het jy al oplossing gekry?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement