advertisement
Question
Posted by: Jan | 2010/03/01

Senuwee wat vasdruk

My pa is 77 en het na ''n beroerte in ''n rolstoel beland. Sy regterbeen en enkel pyn onophoudelik en is rooi en geswel. Hy het ook 6jaar gelede ''n aarvervanging in dieselfde been gehad. Sy GP het vir hom Tegratol voorgeskryf, want hy vermoed dis ''n senuwee wat vasdruk van al die gesit heeldag. Kan ek u meening kry asb? Dink u die pyn wat hy nou het het betrekking op die aarvervanging?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Jan,

as die been rooi en geswel is kan dit met die aarvervanging te doen he en selfs 'n infeksie moet uitgeskakel word. Hy behoort die sjirurg te sien watg die operasie gedoen het

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/03/03

Beste Jan,

as die been rooi en geswel is kan dit met die aarvervanging te doen he en selfs 'n infeksie moet uitgeskakel word. Hy behoort die sjirurg te sien watg die operasie gedoen het

Reply to Orthopaedic Specialist Forum
Posted by: Jacoba | 2010/03/02

Ek, n vrou van 41 jr. Ek het n dooie gevoel in l-arm en l-been nou +- 2 jaar. L-Voet sleep. Voet ook kleiner as regter voet. Gebruik van l-hand baie erg verminder. Skryf nou regs. Het MRI scan v nek en brain gedoen maar niks gekry nie. EEG ook gedoen, maar niks nie. Gebruk medikasie " Trepilene"  deur Neoroloog voorgeskryf (volgens hom vir pyn) al vir laaste 8 maande en geen verbetering nie. My visie het intussen ook baie verswak. Gewrig van hand ook seer. Pyn in l-been erg as ek op sekere manier sit, dan gaan been dood/lam.
Enige raad wat kan ek nog doen? Is raadop. Indien moontlik, kan u my andwoord ook per epos stuur. Baie Dankie.

Reply to Jacoba
Posted by: Jan | 2010/03/01

Die pille is Degranol en nie Tegratol nie, jammer

Reply to Jan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement