advertisement
Question
Posted by: Jana | 2010/12/10

Senuwee onder voet

Halo

Ek het ''n senuwee onder my voet wat vasknyp. Dit het ''n knop gevorm en was baie seer as ek daarop loop. Die dr het my ''n chortosoon inspuiting gegee en diit het gehelp. Swelling is minder en die pyn is weg, maar die knop is steeds daar. Dr het laat weet dat ek ''n ortopeut moet gaan sien, maar dit kan wag tot na my vakansie by die see, aangesien ek more ry.

Sy het my egter nie vertel wat dit veroorsaak het of wat ek moontlik kan probeer doen om dit weg te kry nie. Moet ek versigtig wees in enige optrede of iets? Asb help my in die antwoorde.

Dankie
Lekker dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jana
Vermy net hoe hak skoene, en dra verkieslik een van hierdie jel kussinkies (voet"pads") in jou skoene om die area bietjie te beskerm as jy weet jy gaan heeldag op jou voete wees. Moenie stywe skoene dra wat jou tone na mekaar toe druk nie.Sien http://www.foothealthfacts.org/footankleinfo/mortons-neuroma.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/10

Hallo Jana
Vermy net hoe hak skoene, en dra verkieslik een van hierdie jel kussinkies (voet"pads") in jou skoene om die area bietjie te beskerm as jy weet jy gaan heeldag op jou voete wees. Moenie stywe skoene dra wat jou tone na mekaar toe druk nie.Sien http://www.foothealthfacts.org/footankleinfo/mortons-neuroma.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement