advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011-02-21

Senuwee geleiding studie

Hallo Dr.
Dr ek wil net graag weet hoe doen hul die senuwee geleiding studie. Sal ek in die hospitaal opgeneem moet word. Is dit pynlik?

Baie dankie
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Nee hulle neem jou nie op nie. Daar word elektrodes op die vel vasgemaak en die dokter stuur dan 'n elektriese stroom daardeur om te kyk hoe die senuwee reageer. Dis nie seer nie, maar dit is ongemaklik (soos wanneer jy jouself skok as jy aan 'n deurknop raak en daar het statiese elektrisiteit opgebou in jou lyf)
As hulle 'n EMG doen sit hulle dun naaldjies in die spier, wat bietjie seer kan wees en dan is die skok ook ongemaklik as die spier saamtrek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-21

Hallo Magda
Nee hulle neem jou nie op nie. Daar word elektrodes op die vel vasgemaak en die dokter stuur dan 'n elektriese stroom daardeur om te kyk hoe die senuwee reageer. Dis nie seer nie, maar dit is ongemaklik (soos wanneer jy jouself skok as jy aan 'n deurknop raak en daar het statiese elektrisiteit opgebou in jou lyf)
As hulle 'n EMG doen sit hulle dun naaldjies in die spier, wat bietjie seer kan wees en dan is die skok ook ongemaklik as die spier saamtrek.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement