advertisement
Question
Posted by: Suzie | 2010/06/23

Selluliet

Goeie Middag,

Ek het so 3 maande gelede begin aerobics doen en het ''n paar cm verloor. Ek het agtergekom dat ek nou meer van die gevreesde selluliet op my bobene sien, is dit nou maar net omdat daar nou minder vet is om dit toe te maak?

Verder wil ek net graag weet wat ek kan doen om dit te verminder en wat moet ek doen om dit in die toekoms te verhoed, is daar sekere goed wat jy nie mag eet nie wat dit meer veroorsaak as ander voedsel ens. Gaan die oefening wat ek huidiglik doen help daarvoor en sal dit metertyd wel weggaan/minder raak?

Baie dankie vir u goeie raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Suzie
Selluliet is eintlik net 'n tipe vroulike "vet" en selfs baie maer mense kan dit hê want dit is grootliks agv oorerflikheid, vroulike hormone en stress. Daar is baie (DUUR) middels en behandelings op die mark maar meeste goed werk eintlik nie langtermyn nie - net vir die rukkie wat jy die behandeling kry. Beste self behandeling is maar gereelde massering van die area in die stort om bloedvloei te verbeter, om oortollige gewig te verloor, gereeld te oefen, en gesond te eet om opbou van gifstowwe in die liggaam te voorkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/23

Hallo Suzie
Selluliet is eintlik net 'n tipe vroulike "vet" en selfs baie maer mense kan dit hê want dit is grootliks agv oorerflikheid, vroulike hormone en stress. Daar is baie (DUUR) middels en behandelings op die mark maar meeste goed werk eintlik nie langtermyn nie - net vir die rukkie wat jy die behandeling kry. Beste self behandeling is maar gereelde massering van die area in die stort om bloedvloei te verbeter, om oortollige gewig te verloor, gereeld te oefen, en gesond te eet om opbou van gifstowwe in die liggaam te voorkom.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement