advertisement
Question
Posted by: anna | 2008/10/03

selfmoord

wat is die maklikste en vinnigste manier om selfmoord te pleeg sonde om ' n gemors te maak

\

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

There is no such method ; EVERY possible way of doing so, even those that see sure to be certain, has a large risk of surviving with every problem intact, PLUS ruined health. DOn't do it. Call Lifeline and also arrange to see a shrink for assessment and treatment, as things can definitely be much better for you than they may feel right now.
Any man who speaks to you so cruelly and disrespectfully as you describe is NOT a wonderful person. And deciding not to not harm yourself is NOT cowardly, but brave. Get the help you deserve, and things can become much better than this --- for both of you

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

25
Our users say:
Posted by: Marike | 2016/07/22

Ek wil selfmoord pleeg weet nie wat om te doen nie het al baie probeer maar dit werk nie .was al 3 keer in die hospitaal vir depresie maar ek kan nie meer lewe nie wat moet ek doen. Help my.

Reply to Marike
Posted by: Marike | 2016/07/22

Ek wil selfmoord pleeg weet nie wat om te doen nie het al baie probeer maar dit werk nie .was al 3 keer in die hospitaal vir depresie maar ek kan nie meer lewe nie wat moet ek doen. Help my.

Reply to Marike
Posted by: Anonymous | 2016/02/14

Ek het hierdie wonderlike man ontmoet en vir die 1ste keer in my lewe het ek gevoel hy is die 1. Ek het 2 kinders uit 'n vorige huwelik, 20 en 17 en hy het 2 ook 22 en 17. Obviously bly my kids by ons maar ons sien sy kids 1 keer 'n week en dan kom kuier sy seun elke 2 weke. Alles was great aan die begin, maar stadig maar seker het dinge verander. Eers was daar issues oor my kids elkeen 'n kamer het en hule nie. Maar hule bly by hul ma wa hule wel 'n kamer het. Toe is dit die bakleiery oor "sweets". Belaglik. Toe raak ek die probleem want ek is te perfek en ek kan mos nie foute maak nie. Die 1 aand sê sy dogter vir my sy het hierdie droom gehad dat sy my in 'n swak lig wil stel maar niemand wil haar glo nie en hoe harder sy probeer hoe meer misluk sy. Toe pleeg sy x se kerel selfmoord en my man word gebel deur sy x om te kom help. Ek is die polisie vriu en ek gaan toe. Eers was ek die b3ste en 2 dae later was ek die slegste gewees. Die see kon my nie skoon was nie. 6 maande later wil ons trou en alles val in mekaar. Die kids weier om na ons troue toe te kom of om hule pa enigsins te sien. Ek word uitgekryt as die slegste stiefma wat nie eers haar stief kinders op die troue wil hê nie en dit nadat hule self besluit het om nie te gaan nie. Ons sien hule vir 'n jaar hlad nie en mag ook nie eers met hulle praat nie. Dinge verander wel daarna, maar waar ek die nr 1 in my man se lewe was verander dit vinnig. Ek word gereeld voor ander mense verkleuneer of stories word vertel dat ek 'n affair het wn dit voor die kids of enige iemand anders. En as di ge baie warm word en ek dryf my man in hoek, die kere wat ek wel die guts het, sal hy net sê hys jammer dis als sy fout maar hy bedoel dit nie regtig nie. Dis net om my erger te laat voel en dan kom die dreigement dat ons maar liewer moet uittrek want ons bring nie meer die mooi in mekaar uut nie. As ins wel die kere saam met sy golf vriende gaan kuier. Word ek yakoud behandel en is dit duidelik dat ek bespreek word. Meeste van die braais waarnatoe ons gaan eindig ek in trane met sy vernerende opmerkings. Die fout lê altyd by my. Ek slaap nou al vir meer as 'n jaar op die bank want bkykbaar snork ek so dat hy ni kan slaap nie. Boonoo sukkel ek finansieel en weet ek nie hoe ek op my eie gaan kan regkom nie. Ek betaal wel nie huur nie maar ek betaal 90% van die kos, die krag, grassny dienste en ook ons medies. So ek voel ek bring my kant maar ek moet die hele tyd hoor hoe hy sukkel, maar niks verhoed hom om geld op enige iets uittegee nie. Hy het ekstra geld gaan leen en dit spandeer bine 3 maande en ek moet dit ook die hele tyd hoor. Ek is moeg. Moeg vir seer kry. Moeg om minderwaardig te voel en te voel ek beteken niks vir ander nie. Ek bid elke dag vir 'n uitkoms, maar dit voel asof die Here van my vergèet het. Ek wil 'n einde aan my lewe maak, dan kan hy en my kinders darem my penaioen kry en hule kan van voor af begin en ek kan vrede he. Maar wat is die maklikste en mees pynlose proses wat ek kan volg.....

Reply to Anonymous
Posted by: rilly | 2015/10/30

Ek is 13 en het baie probleme , ek is verlief op n 23 jarige man en wil hom so graag nooi vir ete by ons huis .Toe ek my ma daarvan vertel het sy gese dit klink goed maar,3 h later toe lag sy en my suster my uit en se dit is stupid om hom vir ete te wil nooi .Ek wou hom nader met dir woorde van die bybel omdat hy op die verkeurde pad is en ek is baie lief vir hom .Ek is werklik verlief op hom , n 28jarige man het my uit gevra maar ek het nee gese want ek is lief vir die ander man .Ek wou die woord bekend maak aan hom maar nou is ek hartseer en dink daaraan om liewers selfmoord te pleeg .Help my ek weet ni wat met my aan gaan nie !!!

Reply to rilly
Posted by: Anonymous | 2014/07/03

Ek is amper 25 gelukkig getroud met 2 pragtigge kinders. N dogtertjie van 4 en n seuntjie van n jaar en 2maande. Alles was perfek ek is so gelukkig en is vreeslik lief vir my man. Ons is al amper 9 jaar saam het saam swaer gekry en lelike klippe gekou...................skielik gisteraand het hy sommer met n bbm laat weet hy is nie gelukkig ek moet asb uit trek. Hy het passwords op sy foon gesit. Ek is seker da is iemand anders maar hy se daar is nie. Nou vra ek Liewe Here wat het ek gedoen om dit te verdien? Dit voel of ek my lewe lank al saam hom is! Hy was verslaaf aan dobbel en ek het hom by gestaan deur dik en dun al het hy vir my gelieg en soms ons laaste geld uit gedobbel. As hy by die huis kom kry hy sy bord kos, sy klere is altyd skoon, sy kinders is 24/7 by my al maak hul my soms mal, ja die huis is nie altyd perfek nie maar hemel ek hardloop agter n 4jarige en n 14maande oue kind aan! Hy wou nie he ek moes terug gaan werk toe na ons dogtertjie gebore is nie en van da af het ek nog nooit weer gewerk nou skielik word da gese as ek ook net bietjie gewerk het en help betaal het aan die skuld sou alles beter gaan. Ek het n werks aanbod gekry toe se hy ek sal nie gaan werk want sy kinders gaan nie kleuterskool toe nie want as hul da seer kry is dit my skuld! Ek praat hom nie sleg en my goed nie ek het ook my voute! Nou is hy daar buite besig en my dogtertjie kyk hoe pak ek en ek moet al haar vrae beantwoord! Hy het ook sommer reguit gese die kinders sal nie saam my gaan nie. Hy het in sy lewe nog nie eers n doek om geruil nie! Wat gaan van my kinders word? Wat gaan van my word? Ek het nie werk, geld, blyplek of kos nie ek het niks! As ek nie die 2 pragtigge kinders gehad het nie was ek regtig nie meer hier dis al wat my aan die lewe hou! Ek is so moeg! Ek het tot half 4 vanoggend in die strate rond gedwaal net om weg te kom van alles! Ek verstaan nie wat ek in die lewe gedoen het om soveel pyn te verdien nie! Regtig ek weet nie!

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/03

Ek is amper 25 gelukkig getroud met 2 pragtigge kinders. N dogtertjie van 4 en n seuntjie van n jaar en 2maande. Alles was perfek ek is so gelukkig en is vreeslik lief vir my man. Ons is al amper 9 jaar saam het saam swaer gekry en lelike klippe gekou...................skielik gisteraand het hy sommer met n bbm laat weet hy is nie gelukkig ek moet asb uit trek. Hy het passwords op sy foon gesit. Ek is seker da is iemand anders maar hy se daar is nie. Nou vra ek Liewe Here wat het ek gedoen om dit te verdien? Dit voel of ek my lewe lank al saam hom is! Hy was verslaaf aan dobbel en ek het hom by gestaan deur dik en dun al het hy vir my gelieg en soms ons laaste geld uit gedobbel. As hy by die huis kom kry hy sy bord kos, sy klere is altyd skoon, sy kinders is 24/7 by my al maak hul my soms mal, ja die huis is nie altyd perfek nie maar hemel ek hardloop agter n 4jarige en n 14maande oue kind aan! Hy wou nie he ek moes terug gaan werk toe na ons dogtertjie gebore is nie en van da af het ek nog nooit weer gewerk nou skielik word da gese as ek ook net bietjie gewerk het en help betaal het aan die skuld sou alles beter gaan. Ek het n werks aanbod gekry toe se hy ek sal nie gaan werk want sy kinders gaan nie kleuterskool toe nie want as hul da seer kry is dit my skuld! Ek praat hom nie sleg en my goed nie ek het ook my voute! Nou is hy daar buite besig en my dogtertjie kyk hoe pak ek en ek moet al haar vrae beantwoord! Hy het ook sommer reguit gese die kinders sal nie saam my gaan nie. Hy het in sy lewe nog nie eers n doek om geruil nie! Wat gaan van my kinders word? Wat gaan van my word? Ek het nie werk, geld, blyplek of kos nie ek het niks! As ek nie die 2 pragtigge kinders gehad het nie was ek regtig nie meer hier dis al wat my aan die lewe hou! Ek is so moeg! Ek het tot half 4 vanoggend in die strate rond gedwaal net om weg te kom van alles! Ek verstaan nie wat ek in die lewe gedoen het om soveel pyn te verdien nie! Regtig ek weet nie!

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: nicoline | 2016/04/13

Hi ek gaan nou deur die selfde ding en ek wil nie meer lewe nie ons het ook 2 kids 9 en 2 ek weet net nie mee wat om te doen nie ek kan nie sonder hom lewe nie ek maak eerder n einde in als dan het ek nie meer daai pyn en seer nie

Posted by: Mr Tee | 2009/01/12

I' m in the prosses of divorce. It was mutual, but she acted first. We decided on no contact . She was toxic for me, yet I miss her company and keep thinking about her even though she was pretty useless and distanced herself from all the usual married activities of making a home. I keep feeling she was cheating on me, no proof of that and asking myself what more could I have done. I need to get her out my mind and move on but find this difficult. Any ideas ??

Reply to Mr Tee
Posted by: Zorro | 2008/11/12

Ja Anna vra dai vrag ek wil ok wet wat di maklikste manier is want ek al gatvol ve di lewe

Reply to Zorro
Posted by: EL | 2008/10/03

Anna, ek het al in my lewe probeer selfmoord pleeg oor ' n mansmens. Ek dank die Here vandag dat ek dit nie kon regkry nie, al het ek op die oomblik baie seer, maar na dit het ek weer baie geluk gevind, was weer baie teleurgesteld, maar ek het net ' n sterker en beter mens anderkant uitgekom.

Ek is jammer om dit te sê , maar dit is selfsugtig om selfmoord te pleeg, mens dink nooit aan die ander mense wat in die proses gaan seerkry nie, ek weet.

Niks in hierdie lewe is die moeite werd om selfmoord te pleeg nie, niks nie. Daar is baie struikelblokke in hierdie lewe, maar die liewe Heer help ons elke keer op as ons Hom toelaat om in ons lewe te kom.

Die beste is om die Here toe te laat in jou verhouding, want waar Hy nie is nie sal niks uitwerk nie.

Die gedagte om iemand te verloor is verskriklik en om iemand regtig te verloor is baie erg, ek weet, my man het my gelos so bietjie meer as ' n maand terug, maar ek gaan nie my lewe neem daaroor nie.

Ek het niks teen oorgewig mense nie, maar ek glo as dit hulle pla kan hulle altyd iets daaraan doen. Daar kan ' n doel gestel word vir iets wat jy in die lewe wil hê . Jy kan begin oefen en op ' n dieet gaan en beter voel oor jouself en jy kan besluit wie en wat jy wil wees en as jy dit regtig so graag wil hê  sal jy daai punt bereik.

Wat jou man ookal vir jou gesê  het is ek seker hy voel sleg daaroor. Mense sê  soms dinge as hulle kwaad is en dink nie oor die gevolge daarvan nie en sê  soms dinge wat hulle nie eers bedoel nie. Ons almal maak daai fout, maar ons besef nie hoe seer ons die ander persoon kan maak nie.

Sterkte vir jou en ek hoop jy vind vrede in jou hart.

Reply to EL
Posted by: anna | 2008/10/03

dankie maar ek het myself klaar veroordeel

Reply to anna
Posted by: T | 2008/10/03

ons is net mens

Reply to T
Posted by: Maria | 2008/10/03

Anna, baie van die mense op hierdie forum het al ' n " varkies verloor"  tydperk in hulle lewens gehad. Niemand gaan jou veroordeel nie. Sterkte.

Reply to Maria
Posted by: anna | 2008/10/03

dankie vir julle almal se hulp

moenie warry nie ek dink nie ek sal iets aan myself doen nie ek is ' n te groot lafaard daarvoor.

ek sal maar laat die lewe sy gang gaan.

ek wens julle kon my sien

eks jammer ek het so aan gegaan julle moet nouregtig dink die vrou het haar varkies verloor (want ek het seker)

maar dankie in elkgeval vir die hulp

Reply to anna
Posted by: T | 2008/10/03

I am sorry, but everyone deserves respect. He didn' t need to speak to you in that manner. Maybe the two of you should go to FAMSA, there are definately issues here.

I am obese, I have bipolar. But I am no doormat. No one person is better or worse than me. I am someone, I have feelings, I have the right to be happy, I have the right to breathe the same air as the next person. SO DO YOU!

Reply to T
Posted by: Maria | 2008/10/03

Anna dit is nooit te laat om dinge in ' n mens se lewe te verander. Maar jy moet dit doen vir JOU, nie vir jou man of jou familie nie. Daar is soveel meer aan ' n vrou as net haar gewig. Selfs ' n oorgewig vrou kan mooi wees van binne en van buite. ' n Mens kan nie jare se swak selfbeeld en afbrekende gewoontes in ' n dag of twee regmaak nie, maar jy kan begin. Dit klink of jy dalk depressief is, sien asb. jou dokter vir ' n volledige mediese ondersoek, en vra ' n verwysing na ' n sielkundige. Moenie moed opgee nie.

Reply to Maria
Posted by: anna | 2008/10/03

moenie hom probeer swart smeer nie hy is ' n wonderlike mens en hy doen baie vir my en ek verdien dit om so genoem te word want ek is ' n vet bus.

hy het as kind niks gehad nie so hy kan maar my famielie kry ek weet hulle is mal oor hom en hy oor hulle ek het nooit regtig ingepas nie.

hy verdien beter

ek sal enige iets vir hom doen maar ek wil nie sonder hom leef nie

ek sal my eie lewe vat sodat hy gelukig kan wees

ek weet hy sal gelukkig wees as ek nie meer daar is nie want ek het net sy lewe opgemors en ek gebruik hom net

hy was ok toe hy my nie geken het nie en hy sal weer wees

Reply to anna
Posted by: T | 2008/10/03

Anna jy weet wat die waarheid is! Jinne ek was in die selfde bootjie (verskoon tog ek is engles). Anna, moenie dat mense jou onderdruk nie, jy is meer werd as dit! Niemand is perfek nie, is hy perfek, is jou famielie perfek? NEE!

Reply to T
Posted by: Maria | 2008/10/03

Anna, enige man wat so met sy vrou praat verdien geen respek nie. Die feit dat hy dit doen vertel vir my meer oor hom as oor jou. Die waarheid kom altyd uit op die ou end. Kry hulp vir jouself, sodat jy jou eiewaarde en selfvertroue kan opbou. Het jy kinders?

Reply to Maria
Posted by: anna | 2008/10/03

My man haad my hy se ek is a vet fuctup bitch en hy wil skei hy is gatvol vir my se my hoe kom ' n mens oor die vernedering
\
en al my mense en famielie is mal oor hom hy was die verlore skapie wie nie liefde as kind gehad het nie en ek weet as die uitkom dat hy wil skei sal almal my blabeer en vir my kwaad wees want hy is so wonderlike mens.

ek verk eerder as om so verneeder te word niemand is aan my kand nie ek het niemand om na te draai nie en

Reply to anna
Posted by: Suicidal | 2008/10/03

Ek was ' n maand of 2 op presies dieselfde plek in my lewe. Ek het ook gevoel niks is ooit meer die moeite werd nie en dat dit sal beter wees as ek net nie meer hier is nie.

GROOT FOUT!!!

NIKS op hierdie aarde is so erg dat dit nie beter gemaak kan word nie.

Skakel asb Lifeline. Dis konfidentieel. Net tussen jou en die operateur.

Asseblief probeer ten minste een keer.

Reply to Suicidal
Posted by: Maria | 2008/10/03

Anna dit klink of jy baie eensaam en verlate voel op die oomblik en geen ander uitweg sien nie. Reik uit na iemand en vra hulp, wat het jy om te verloor? Geen mens op aarde is ' n totale mislukking nie, ons het almal iets om by te dra. Dit VOEL dalk nie so nie, maar gevoel en die werklikheid verskil dikwels.

Reply to Maria
Posted by: T | 2008/10/03

Anna, daar is n oplossing vir alles. Waar jy nou is kan jy dit nie sien nie, baie van ons was al daar. Dit is nie n oplossing nie, glo my. Jy is nie n mislukking nie, jy is nie n gemors nie.
Jy is n pragtige, unike persoon en jy is hier vir n rede! Byt vas!

Reply to T
Posted by: anna | 2008/10/03

nee daar is nie ek is n gemors en my lewe is ek is die grootste mislukking op twee bene

Reply to anna
Posted by: Maria | 2008/10/03

Anna, selfmoord is ' n permanente oplossing vir ' n tydelike probleem. Daar is altyd ' n gemors, emosioneel indien nie fisies nie, vir die mense wat agterbly. Praat liewer met iemand, skakel Lifeline by 0861 322 322, bel jou dokter of iemand anders wat jy vertrou. Kry hulp, daar is mense wat omgee.

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement