advertisement
Question
Posted by: No more | 2008/06/18

Seksuele drange

Ek vra om verskoning as ek by die verkeerde forum is.

Ek is 'n geskeide man van amper 40. Ek het geen behoefte om weer in 'n verhouding met iemand betrokke te raak nie. Emosioneel is dit presies wat ek wil hê. Die probleem is egter dat daar nog steeds seksuele drange is. Ek is nie die "one night stand" tipe nie. Daarom is my vraag:

Is daar 'n chirurgiese of chemiese manier om van my seksuele drange ontslae te raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste No more
Daar is medikasie wat jy kan neem om testosteroon te onderdruk. Die testis kan ook chirugies verwyder word. Tegnies is nie een van die twee egter nodig nie, want die liggaam raak ontslae van semen deur "wet dreams". Dit is ook nie gevaarlik of skadelik vir jou gesondheid om te masturbeer 'n paar keer per week nie.
Dink mooi voor jy iets drasties doen want die newe effekte is "hot flushes" en simptome van testosteroon tekort (soos vervrouliking)
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: oz | 2008/06/19

Die maklikste manier om van sulke drange ontslae te raak is om te mastrubeer,daar is egter niks fout daarmee nie en ek is seker dat jy al die tipe van ding ondervind het.

Reply to oz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement