advertisement
Question
Posted by: Windpomp | 2011/06/14

Seksueel frustreerd

Ek en my vrou is 12 jaar getroud en het 2keer n jaar seks. Vroue hou op om vir hulle mans seks te gee en gebruik dit net as n tool om hulle mans in hul huwelik te manupuleer en as hul dit nie reg kry nie dan loop hul rond en bevredig hul eie drange by ander mans. Dis hoe my vrou operate MAAR ek vord nie toegelaat om eers na n ander vrou te kyk nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Please consult a marriage therapist: like any other aspect in a marriage, sex needs to be openly discussed in order to meet mutually-agreed upon terms.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: to -!- afrikaans | 2011/06/15

Ohhhhhhhhhhhhhh shaking in our boots !!

Reply to to -!- afrikaans
Posted by: -|- afrikaans | 2011/06/15

This is not afrikaans site so -|- off or i call Malema

Reply to -|- afrikaans
Posted by: sexologist | 2011/06/15

Please consult a marriage therapist: like any other aspect in a marriage, sex needs to be openly discussed in order to meet mutually-agreed upon terms.

Reply to sexologist
Posted by: Luelle | 2011/06/14

''n vriend van my is nou die aand in Johannesbur/Midrand in die gastehuis waar hy gebly het genader deur ''n getrioude vrou want met hom wou seks he. Hy sê  sy het hom vertel sy behoort aan een of ander club waar getroude mense wat gereeld wegslaap, mekaar opsprro en dan seks het...... net so van die os op die jas omdat jy gesê  het sy slaap baie uit....
In elk geval, hy het toe met haar geslaap die aand ....

Reply to Luelle
Posted by: Sonskyn | 2011/06/14

Hi daar Windpomp. Ek het simpatie met jou en jou situasie. Dit klink vir my asof sy jou nie meer lief het nie.. jammer, maar ek moes dit sê  en dalk is ek verkeerd, maar dit is my opinie.

Ek sê  so omdat sy nie meer seks met jou wil hê  nie en omdat sy dit elders soek.

Hoekom wil jy nou rondloop... hoekom skei jy nie net nie of is dit meer gekompliseerd as dit? Sou jy wel rondloop.. doen dit asb. tog met `n dame wat " single"  is, moenie nog meer lewens kompliseer nie.

Reply to Sonskyn
Posted by: Windpomp | 2011/06/14

Wel Ekki, ek was altyd die een wat die slaapkamer interesant gehou het, het vir haar speelgoed gekoop, ons het saam stoute DVD''s gekyk en ek het seker gemaak sy word bevredig met baie foreply>  Sy word nie sommer bevredig deur penetrasie nie so daarom het ek haar eers orally beredig dat sy soms multiple orgasms beleef het voor ek myself bevredig het. En nee ek het nog nooit op haar gecheat nie alhoewel sy al n seksuele vrhouding met n ander man gehad het. Sy slaap baie uit vir haar werk en dan is dit ek alleen wat die huishouding run, al is sy nie uit nie sal ek kook en na die kids omsien terwyl sy voor die kaggel sit en rooiwyn drink. Oh ja voor ek vergeet, ek koop elke week vir haar vars blomme, maak haar in die oggende wakker met n koppie koffie en tap dan haar badwater vir haar. Julle sal nou dink ek praat darm nou n klomp k$k maar dis die waarheid hierdie.

Reply to Windpomp
Posted by: ekki | 2011/06/14

Daar is rede hoekom jou vrou nie met jou wil slaap nie. Dis of omdat dit nie lekker is nie (geen foreplay) of jy het haar in die verlede al gecheat op haar en sy vertrou jou nie meer nie en kan nie intiem met jou verkeer nie. Dis verbasend hoe mans altyd die fout by die vrou soek en nooit ooit by hulsef nie! daar is meer in hierdie verhaal as wat jy voorgee. Eks seker jou vrou is nie foutloos nie, maar alle aksies het ''n reaksie..

Reply to ekki
Posted by: Windpomp | 2011/06/14

Ek het sopas besluit aangesien my huwelik elkgeval op die rotse is gaan ek nou begin rondloop my bevrediging els soek. Word ek uitgevang dan is dit mar so, hoekom n stel reels vir haar en n ander stel vir my. Ek weier ook om meer haar slaaf te wees, sal haar wys ek is nie meer van haar afhanklik nie, haar d& & s is nie die laaste een in hierdie wereld nie.

Reply to Windpomp
Posted by: jack | 2011/06/14

As ek nou vir jou eerlik moet se dink ek julle huwelik is op die rotse, as jou vrou opperate deur haar bevrediging by ander mans te kry en jy aan die agterspeen moet suig, my ou vriend het ek lankal die hasepad gevat en haar na haar ma se m$$$ gestuur.Al raad wat ek jou kan gee in die verband is om te skei, en iets anders te kry.

Reply to jack
Posted by: Gugu | 2011/06/14

Moet asb nie veralgemeen nie. Dis nie te sê  as jou vrou sulke dinge doen dat dit die norm is onder alle vrouens nie.
As sy seks haat met jou...dan doen jy iets verkeerd.
As sy rondloop...dan doen jy iets verkeerd.
Ek is 32 jaar getroud en ek en my man het ten minste 2 keer ''n week seks. Ek loop nie rond nie en ken ook geen vrouens wat rondloop nie..........

Reply to Gugu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement