advertisement
Question
Posted by: Anna | 2012/02/15

Seks

Hoekom is seks so belangrik en lekker vir mans en nie vir vrouens nie? Wat kan mens gebruik om ook in die mood te kom? Glad nie lief vir seks nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

sex is also important and pleasing for women. try reading a number of sex manuals and sex ed books in order to learn about the full spectrum of sex / sexuality. maybe the problem is that you just lack an experience of a pleasure-filled sex life. if not, a sex therapist will be required.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: PIxie | 2012/02/16

Anna, dis heeltemal binne jou bereik om ''n gesonde seksdrang te ontwikkel, mits dit ''n fisiese probleem is. Hulle se ook mos dat die brein eintlik die grootste seksorgaan is!

Wat jy se daar is baie veralgemeen, ek is ''n vrou van 30 en geniet seks, of ek nou moeg is en of ek nou energiek voel. Daar is regtig niks beter as om ''n orgasme te ervaar saam met ''n maat vir wie jy tot in ewigheid toe lief is nie en beste van als, as dit eers verby is, dan is al die stres van die dag van jou af!

Toys is great en moenie skuldig voel daaroor dat jy dit net geniet met ''n toy nie. NIemand ken jou lyf so goed soos jyself nie. Miskien is dit ook ''n probleem aan jou man se kant. Soms moet ''n man bietjie sy kant ook bring met die foreplay ens!!! En sover ek weet, is ''n man veronderstel om plesier daaruit te kry om sy vrou gelukkig te maak!

Reply to PIxie
Posted by: xyz | 2012/02/16

Seks in die huwelik is nie net opspring en afspring nie, daar moet tenminste ''n aanloop tot die daad wees, voorspel ens.so miskien ek weet nie is dit dalk die geval met julle, dit is hoekom jy dit nie geniet nie.

Reply to xyz
Posted by: sexologist | 2012/02/16

sex is also important and pleasing for women. try reading a number of sex manuals and sex ed books in order to learn about the full spectrum of sex / sexuality. maybe the problem is that you just lack an experience of a pleasure-filled sex life. if not, a sex therapist will be required.

Reply to sexologist
Posted by: Sanna | 2012/02/15

Ek wens ek het geweet. Ek weet dat mans het testosteroon wat hulle so `n hoë  seks drive gee. Hoekom God ons so verskillend geskape het, sal ek nie weet nie.

Vaaitjie: ek kry plesier daaruit, mits ek `n toy gebruik, maar dit is nou nie so belangrik in my lewe dat ek dit elke 2de aand moet hê , soos julle manne nie.

Reply to Sanna
Posted by: Vaaitjie | 2012/02/15

Kry jy glad geen plesier daaruit nie Anna?

Reply to Vaaitjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement