advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2011-03-15

seerplekkie in keel

Hi dok,

Ek het ''n spesifieke plek in my keel wat seer is. Dit voel of daar ''n oop wond of blasie binne in my keel, teen my voorste wand van my lug gordel. Ek se die wond is oop, omdat dit versriklik brand as ek sluk en selfs ongemaklik is wanneer ek praat.

die wond is te diep om in te kyk, in die middel van my nek, sou ek skat.

Ek het nie geld vir spesialiste nie, moet ek worry? wat kan dit wees? Help my uit asb

Vriendelikke groete, Pierrie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pieter
Hang af hoe lank dit al daar is - meeste "gewone" seer kele of selfs 'n besering agv 'n beentjie of korsie neem omtrent 5-7 dae om te herstel. As dit langer as dit aangaan, moet jy liewer jou dokter sien, dit mag nodig wees om met 'n "scope" na die area te kyk of daar dalk iets vassit of 'n groeisel besig is om te ontwikkel. Probeer bietjie Tonsilla of Tonsillyte (homeopatiese middel - vra jou apteker) as jou keel rooi lyk as jy in die spieel kyk en jou kliere geswel is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-15

Hallo Pieter
Hang af hoe lank dit al daar is - meeste "gewone" seer kele of selfs 'n besering agv 'n beentjie of korsie neem omtrent 5-7 dae om te herstel. As dit langer as dit aangaan, moet jy liewer jou dokter sien, dit mag nodig wees om met 'n "scope" na die area te kyk of daar dalk iets vassit of 'n groeisel besig is om te ontwikkel. Probeer bietjie Tonsilla of Tonsillyte (homeopatiese middel - vra jou apteker) as jou keel rooi lyk as jy in die spieel kyk en jou kliere geswel is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement