advertisement
Question
Posted by: chrissie | 2013/01/21

seer voete

Voete baie seer in oggende en deur d dag. Kan amper nie loop. Prikkels in hakke ? Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePodiatrist

Beste Chrissie, baie dankie vir jou e-mail. Dis moeilik om n korrekte diagnose te maak sonder om jou voete te ondersoek of om n goeie geskiedenis van die symtome te kry nie. Ek sal voorstel dat jy n voetkundige gaan sien wat jou voete kan ondersoek en ook die manier van hoe jy loop evalueer, hulle sal dan skoene kan voorstel en al die nodige behandeling. Vir n voetkundige naby jou, kontak www.podiatrist.co.za of 0861 100 249
Intussen moenie kaalvoet loop nie, dra gemaklike ondersteunende skoene met kussing in die sole en strek en beweeg jou voete voor jy in die oggend uit die bed uitklim. Probeer om solank n gel/silikoon hakkussing permamnet in al jou skoene te dra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Isabel | 2014/03/15

More Ek is 51 en het Myasthenia Gravis. My voete is gewelding seer aan die buite kant onder en ook baier styg. Ek loop in die huis daagliks met slap sokkies want mu voete is vreeslik seer en kan nie sommer enige skoen dra nie. Was al by dokter en het op daai stadium my in die kant van die hak gesluit en gese ek moet die moonboots dra vir drie maande. Vind dat dit nogal erg pyn as ek sit in die aande voor tv. Enige voorstelle asb. Ek gebruik ook baie medikasie

Reply to Isabel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement