advertisement
Question
Posted by: runner | 2008-12-08

Seer voet

Ek het so 3 weke begin draf.eerste keer in 8 jaar of so.ek is 27.male.my voet het ieweskielik begin seer raak.net die een voet.dis nog steeds seer.ek het salwe en goed gebruik en dit bly seer.ja ek moet seker dokter toe.maar ek wou net weet kan dit die skoene wees wat dit veroorsaak waarmee ek draf.ek dra die skoene al vri jare al.ek het nie skeef getrap of iets nie en daar is geen visible swelling nie.enige ideas?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Runner
Dit kan die skoene wees, dit is dalk al effens afgeloop en nou trap jou voet skeef daarin. Jy het waarskynlik van die klein voetspiere ooreis of beseer. Miskien moet jy eerder nou fiets trap en die drawwery 'n ruskans gee, dat die voet net kan regkom
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement