advertisement
Question
Posted by: Hester | 2011/01/18

Seer Tong

Goeiedag. Ek sit met `n baie sensitiewe en seer tong. Ek eet baie vrugte.As ek Simba skyfies eet begin my tong vreeslik brand en baie sensitief raak. Dit gebeur ook met ander kosse.Wat is die oorsaak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hester
Daar kan baie oorsake wees: vit B of yster tekort, diabetes, medikasie (hipertensie middels en waterpille), droee mond (soos as mens baie gespanne is), sproei infeksie, sooibrand, tandvleis infeksie, rook, allergie vir tandepaste of mondspoelmiddels. Miskien moet jou dokter jou ondersoek en dalk 'n paar bloed toetse doen om dinge soos yster tekort en diabetes uit te skakel.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/18

Hallo Hester
Daar kan baie oorsake wees: vit B of yster tekort, diabetes, medikasie (hipertensie middels en waterpille), droee mond (soos as mens baie gespanne is), sproei infeksie, sooibrand, tandvleis infeksie, rook, allergie vir tandepaste of mondspoelmiddels. Miskien moet jou dokter jou ondersoek en dalk 'n paar bloed toetse doen om dinge soos yster tekort en diabetes uit te skakel.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement