advertisement
Question
Posted by: ousus | 2006-11-30

Q.

Seer tepels

My broer het 'n probleem met 'n seer tepel.Dit is blykbaar seer met aanraking,self die veiligheidsgordel van die motor maak hom bewus daarvan.Hy het nie die vrymoedigheid om self Dr toe te gaan nie.Hy het sy tepel nie beseer nie,dit klink nie of daar enige knoppe is nie.Daar is nie enige fisiese verandering wat hy bemerk soos verkleuring nie.Het ook nie oefening gedoen waar 'n kledingstuk dit kon skaaf om 'n blasie te form nie.Sou dit beter wees om te gaan vir 'n ondersoek of is dit normaal? Hy is 26.Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Expert ImageNatural health

Hello

Dit sal beter wees as hy dit ondersoek. omdat daar nie 'n rede is vir die pyn sal meer 'investigations' soos bloedtoetse maybe nodig wees.

groete
Dr Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement