advertisement
Question
Posted by: Liezie | 2012-08-02

Seer styeitjie

Hallo doc
My steitjie is baie seer!! vir so 3 weke nou al, maar net as dit koud is! As ek in die bank sit,of as ek in my bed sit met die warm kombers sit, is als oky?
Ek is bang daar is iets ernstig vout! Wat kan dit wees?
Ek is 19 jaar oud....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Liezie
Jy het dalk op jou stuitjie geval of dit gekap, maar as dit jou baie pla, gaan sie die GP sodat hy jou kan ondersoek en dalk vir x-strale stuur om te kyk wat daar aangaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012-08-07

Hello Liezie
Jy het dalk op jou stuitjie geval of dit gekap, maar as dit jou baie pla, gaan sie die GP sodat hy jou kan ondersoek en dalk vir x-strale stuur om te kyk wat daar aangaan.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement