advertisement
Question
Posted by: Just Me | 2011/05/04

Seer spiere

dis noual vir 2 maande wat my spiere in my hele lyf baie seer bly, in so mate dat dit vir my voel of ek letterlik kan voel waar spiere ooral in my lyf is. My lyf is seer in die oggende as ek opstaan, ek''t omtrent elke dag hoofpyn, en voel vinnig moeg. Is ook vreeslik hardlywig, was nog altyd maar is nou erger. Eks op die oomblik onder geweldige druk, so besef dit speel ook rol, maar wat kan ek van my kant af doen om net beter te voel. Drink koppie decaf koffie 1 x p dag, eet baie vrugte, yogurt, drink baie water, eet gesond.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Daar is veelvuldige oorsake vir konstante spierpyn. Toestande wat inflammasie in die spiere veroorsaak, moet ondersoek word. Daar moet na al die moontlikhede gekyk word en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek konsulteer.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/15

Ek het kanker gehad en is nou vir byna 6 jr in remiesie...wat my baie pla is die nadraai wat dit op my liggaam het...eers het ek massiewe maag operasie gehad want my maagklep het in my maag gele...toe beland ek in hospitaal want my maag binne is toe en mt vir die vlg jaar net sekere kosse eet...ek kan nie eens tuinslang trek spit of plante uitplant nie dan is my lyf vir 3 weke so seer as ek net beweeg...my spiere trek ook so styf dat dokter my op senuwee pille gesit het...my naels breek so my hande lyk sleg met die gebreekte goed en ek kry dit nie lank nie...is daar iemand met raad...ek gedog ek is sommer net sleg...maar dis ook nie dit nie...ek kan nie sit en wag tot die dood my kom haal nie...dis nie 'n lewe om net niks te kan doen nie...ek oefen of probeer...maar dit bly seer...wat nou !!!!!!!

Reply to Anonymous

Posted by: Anonymous | 2014/05/16

Was gesteek met n mes in die hand,persoon het gese/grap gemaak en hese hy gan iets aan die mes smeer en dan iemand steek.het gestry en toe steek hy my.nou het my skouer brgin seer word na 1jaar,was dokter toe,en uit slae was n invlamassie.voorskrif werk nie dis nou al 3maande.wil weet of die mes dit kan veroorsaak het.my bloed vuil gemaak?was by die werk en nou praat hul van ek kan my arm verloor.kort inligting.dit is nou oor my toekoms en my veiligheid.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.