advertisement
Question
Posted by: Minette | 2009/01/13

seer skouer maak ' klap'  geluide

Ek het nou al vir n paar jaar die probleem met my skouer. As ek dit op n sekere manier beweeg maak dit n ' klap'  geluid. Dit word ook seer- partykeer van niks, maar dis gewoonlik as ek lank agter n lessenaar sit of baie skryf. Ek is 21 en het geen skouer besering opgedoen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

beste Minette,

as die klap van agter kom, d.w.s. uit die bladbeen is dit gewoonlik a.g.v. wrywing tussen die bladbeen en die ribbes ( dit word genoem "washboard syndrome"). Fisioterapie kan help, maar as dit faal kan 'n kortisoon inspuiting in die bursa tussen die skapula en die ribbes verligting meebring. Slegs in baie uitsonderlike gevalle kan 'n artroskopiese operasie geoen word waar dieverklewings in die gebied verwyder word. As dit nie baie pynlik is nie laat dit liewer aangesien dit geen gevare inhou nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Minette | 2009/01/13

ek wil net byvoeg dit is my regter skouer wat die probleem gee. Ek wil asb weet wat ek kan doen om dit te laat weggaan.

Reply to Minette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement