advertisement
Question
Posted by: Raadop | 2009-07-05

seer skouer en lam arm

Hallo dr. My regterskouer is soos die vrou van nr 64 hierbo sin, behalwe dat ek aan die agterkant van tussen my skouer en nek soms pyn het en as dit daar pyn is dit ook aan die agterkant van my regter arm naby die elmboog se deel ook lam en seer. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Raadop,

ons het nie 'n nr 64 nie , maar as ek na jou beskrywing kyk van die distribusie van die pyn moet 'n oorsaak in die nek met verwysde pyn na die skouer en arm oorweeg word. Kyk na ons webtuiste: www.shoulderinstitute.co.za en spesifiek na "Shoulder Pain" en jy sal daar ook meer inligting kry. Jy sal moet ondersoek word deur 'n ortopeed om die diagnose te bevestig

goete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-01-26

Dr. ek het so 2 weke terug erge pyn in my regterbors gekry wat intrek in my borste intrek. Ek was dr toe en sy het my ondersoek vir klonte in my bors - opgeswelde klier gekry - my verwys vir mammogram en sonar van borsspier. Mamogram was skoon asook sonar maar hulle het gevind dat ek die groot spier tussen skouer en borste geskeur en dit veroorsaak inflamasie. Dis baie geswel by daar groot spier. Ek het inflamatoriese medikasie gebruik vir 7 dae maar dit het nie gehelp nie. Skouer/nek/bors is nog baie seer en opgeswel. Ek het vandag by kliniek Panamor pille en Panamor smeer gekry met 'n Arm Sling om te dra. Sal dit help en moet ek tuis 'n warmwatersak of koue icepack opsit om bietjie te help met die pyn of sal dit nie help nie?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009-07-06

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement