advertisement
Question
Posted by: ET | 2008/11/11

seer skouer

Hallo dokter. Ek het omtrent n jaar gelede my regterskouer seergemaak terwyl ek linksvoor in n motor gesit het, en na my baba op die agetrsitplek gestrek het. Sedertdien kan ek bv nie my skouer lig om wasgoed op te hang, ervaar ook n brandgevoel in my skouer as ek swaar sakke dra ens. Moet ek vir fisio gaan, n inspuiting in die gewrig, X-strale?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste ET,

met die meganisme van besering soos jy beskryf is die twee mees waarskynlike diagnoses:
1. dat jy 'n kapsel besering opgedoen het en dit gelei het tot n bevrore skouer.
2. die lang kop van die biseps kan ook so beseer word en dan tot pyn lei

Die beste sou wees dat jy by 'n ortopeed begin om die diagnose te bevestig en dan 'n kortisoon inspuiting te ontvang, of in die gewrig as dit 'n bevrore skouer is of in die biceps groef as dit 'n biceps tendinitis is

Kyk gerus na on webwerf : www.shoulderinstitute.co.za en dan spesifiek na "Frozen shoulder" en ook na "Biceps tendinitis"

hoop jy kom reg,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement