advertisement
Question
Posted by: jess | 2012/09/17

seer rugspiere

Hi Dokter, ek het baie seer tussen my blaaie daar is xstrale geneem van my rug wat niks makeer nie ek smeer in die aand n salf met die naam osteoeze aan en dit help n bietjie wat sal u aan beveel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Ek dink jy het spierspasma en ek stel daarom voor dat jy 'n fisioterapeut vir behandeling konsulteer. Dit is baie belangrik om gereeld te oefen en sodoende die spiere wat 'n goeie postuur bevorder, te versterk. Jy kan gerus twee Myprodol kapsules, drie maal per dag gebruik om jou pyn te beheer. Jy moet dit egter nie vir langer as 7 dae aaneen gebruik nie. Hitte, gevolg deur koue kan ook jou pyn verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement