advertisement
Question
Posted by: Suzanne | 2010/01/11

seer rug na LP

Hi Doc, ek het nou 2 weke gelede ' n lumber p. gehad. Die Dr het vermoed dit is meningitis, maar die toetse was negatief en die resultate blaasinfeksie (hulle het bietjie bloed in my irune gekry).

Van verlede week af is my rug baie seer. Nie waar die LP gedoen is nie, maar dit is aan beide kante, baie laag, net bokant my boude waar die pyn is. Dit voel of daar twee yslike blou kolle is waarop ek druk en met tye weet ek nie hoe om te sit nie. Weet Dokter dalk wat die rede kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Suzanne
Dit klink vir my of jy dalk inflammasie in die SI(sacroiliac) gewrigte kan hê. Dis die twee gewriggies wat jou stuitjie been aan jou heupbene verbind. Jou GP of 'n fisioterapeut kan kyk of dit dit is. Mens moet dalk ook net weer jou urine toets en kyk of die infeksie opgeklaar is, alhoewel nierpyn meer oor jou ribrand agter sal wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Jeanine | 2016/01/05

Ek het ook daai probleem. Soms voel dit ook asof dit wil uithaak so dat ek amper nie op my been kan trap nie. Asof hulle vasteek net daat op my stuitjie. Ek het al agtergekom om op n harde vloer plat te gaan le dan raak hulle beter. Maar ook net tot ek weer besig raak. Inflamasie pille help oom nie lank nie....

Reply to Jeanine
Posted by: Nico | 2010/03/24

Ek het dieselfde probleem. Wat kan ek gebruik om die pyn te laat weggaan. Anti inflammatoriese goed help, maar nie vir lank nie.

Dankie.

Reply to Nico
Posted by: cyberdoc | 2010/01/11

Hallo Suzanne
Dit klink vir my of jy dalk inflammasie in die SI(sacroiliac) gewrigte kan hê. Dis die twee gewriggies wat jou stuitjie been aan jou heupbene verbind. Jou GP of 'n fisioterapeut kan kyk of dit dit is. Mens moet dalk ook net weer jou urine toets en kyk of die infeksie opgeklaar is, alhoewel nierpyn meer oor jou ribrand agter sal wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement