advertisement
Question
Posted by: Ross | 2009-11-09

Seer Rug

My ma het so bietjie meer as ' n maand gelede ' n spasma in haar rug gekry. Haar GP het vir haar spierverslappers en pynpille gegee. Nadat dit nie regtig gehelp het nie, het sy besluit om na ' n homeopaat toe te gaan. Hy spuit haar nou 2 keer ' n week met skaap selle in. Dis nou al meer as ' n maand, maar haar rug is nogsteeds seer alhoewel sy nogsteeds vir die inspuitings gaan. Verlede week het haar kniee nou ook begin swel en sy kan skaars loop. Ek begin bekommerd raak aangesien daar nie verbetering kom nie en ek ook nog nooit gehoor het van behandeling met skaap selle nie. Het dokter al ooit van so iets gehoor en sal dit ooit help? Is dit nie dalk gevaarlik nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ross
Ek is maar redelik skepties of dit gaan werk.. sien http://www.cancer.org/docroot/eto/content/eto_5_3x_cell_therapy.asp
Dit kan ook gevaarlik wes - ek dink sy moet eerder'n fisioterapeut sien om die spasma te behandel en as dit nodig is sal die haar na 'n ortopeed verwys as nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-09

Hallo Ross
Ek is maar redelik skepties of dit gaan werk.. sien http://www.cancer.org/docroot/eto/content/eto_5_3x_cell_therapy.asp
Dit kan ook gevaarlik wes - ek dink sy moet eerder'n fisioterapeut sien om die spasma te behandel en as dit nodig is sal die haar na 'n ortopeed verwys as nodig.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement