advertisement
Question
Posted by: CHANTELLE | 2012/02/15

Seer ore / kaak

Hi Dokter

Ek het vanoggend wakker geword met ''n " stywe"  gevoel so van onder my oor af na die kakebeen. Ek sukkel om te eet en drink en selfs sluk laat dit voel of hierdie deel " trek" .

Enige idees wat dit kan wees? Ek het ook hoofpyn en is moeg, maar is nie seker of dit alles hand aan hand gaan nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantelle

Dit is moontlik dat jy 'n virale of bakteriele infeksie het of dat daar ooreising van die spiere van die kakebeen plaas gevind het, as gevolg van knersing op jou tande. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en behandeling. Intussen kan jy Advil Gel Caps 400mg, drie tot vier keer per dag gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sonja | 2012/05/16

Hi Dokter

Ek het vanoggend opgestaan met n vreeslike kopseer en nek wat styf is....ek het nou al 3 weke griep (snot siekte) gehad! maar ek begin nou voel ek sukkel te eet en ek sluk ook baie moeilik!!! my verstandtand is ook gevoelig en weet nie of dit ook iets te doen het met hoe ek voel vandag nie??? maar ek is vreeslik naar vandag ..en ook hardlywig ???
Wat kan dit wees wat my soooooo aaklig laat voel? Asb HELP!!!

Reply to Sonja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement