advertisement
Question
Posted by: jess | 2009/07/20

seer oë 

Goeie dag Dokter, Ek het oog infeksie dis soos ' n puisie met wit eter onder en op my ooglede dit gaan van tyd tot tyd weg. Op die wit van my oë  so in die hoek is daar blase wat met tyd of geel is of bloedrooi is. Ek was by ' n oog spesilist wat my oog salf gegee het en net gesê  dat baie mense het dieselfde toestand , maar glad nie vir my gesê  wat dit is nie. Kan u my help en miskien iets aanbeveel ek het nie medies nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jess
Die geel op jou wit van die oog is gewoonlik 'n pterigium - dit is 'n groeisel wat veroorsaak word deur irritasie ( stof, droogheid, allergie) en is nie gevaarlik nie, behalwe as dit naby die gekleurde deel van jou oog kom - dan moet dit verwyder word. Probeer Spersallerg of iets soortgelyk daarvoor - dit gaan dit dit beter maak maar nie wegvat nie ( net operasie sal dit wegvat). Die puisie is waarskynlik 'n geblokte meibom sist - dit kan gedreineer word deur 'n GP as dit 'n geel punt maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CHRISTA BLIGNAUT | 2013/08/16

DIE WIT VAN MY OE IS N GRYSBLOUKLEUR.HOEKOM?

Reply to CHRISTA BLIGNAUT

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement