advertisement
Question
Posted by: Lana | 2012/03/23

seer nippels

Ek was die 13de Maart vir ''n operasie waar die ortopeut rekonstruksie gedoen het op my regter knie se kruisligament. Ek was op 16 Maart ontslaan en is verder rustig by die huis, waar ek heeldag net lê , aangesien ek te bang is dat ek my been gaan seer maak. Ek het egter opgemerk dat my nippels se kleur verander het en dat my nippels self klip hard is en baie seer. Waarvan kan dit wees? Sal dit van die narkose wees of sal dit die medikasie wees. Ek kry saans ''n Clexane 40 inspuiting (vir die voorkoming van bloedklonte). En dan drink ek Ibupain Forte.

Kan daar iets anders fout wees.
My laaste dag van Menstruasie was 13 Maart (klaar gemaak)
My siklus is ook baie snaaks vir die afgelope 4 of 5 jaar.
My periode is net 2 dae lank in plaas van die normale 5 dae.
Ek is 39 jaar oud en gebruik geen voorbehoedmiddels nie aangesien ek nie seksueel aktief
is nie.

Laat weet my asseblief.

Lana

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

See above

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/03/27

See above

Reply to gynaedoc
Posted by: LANA | 2012/03/23

Ek was die 13de Maart vir ''n operasie waar die ortopeut rekonstruksie gedoen het op my regter knie se kruisligament. Ek was op 16 Maart ontslaan en is verder rustig by die huis, waar ek heeldag net lê , aangesien ek te bang is dat ek my been gaan seer maak. Ek het egter opgemerk dat my nippels se kleur verander het en dat my nippels self klip hard is en baie seer. Waarvan kan dit wees? Sal dit van die narkose wees of sal dit die medikasie wees. Ek kry saans ''n Clexane 40 inspuiting (vir die voorkoming van bloedklonte). En dan drink ek Ibupain Forte.

Kan daar iets anders fout wees.
My laaste dag van Menstruasie was 13 Maart (klaar gemaak)
My siklus is ook baie snaaks vir die afgelope 4 of 5 jaar.
My periode is net 2 dae lank in plaas van die normale 5 dae.
Ek is 39 jaar oud en gebruik geen voorbehoedmiddels nie aangesien ek nie seksueel aktief
is nie.

Laat weet my asseblief.

Lana

Reply to LANA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.