advertisement
Question
Posted by: JH | 2011/11/21

Seer nippels

Goeie dag dokter

Ek het verlede week my maandstonde gehad, maar ervaar steeds seer nippels as ek aan hulle vat. Ek het onveilige seks gehad voor my maandstonde, maar soos ek verstaan is die hele bors seer indien dit swangerskap is.

Ek is 25jr oud en het onlangs begin gym. Een van die masjiene is vir bi en tri ceps waar by die vrou haar bors teen ''n " ruglening"  hou en dan met jou arms gewigte optel. EK het gewonder of dit nie dalk dit kan wees nie.

Was verlede jaar vir ''n bors ondersoek by my huis dokter. Dis net die nippels wat seer is. Niks swelling of vloeistof wat lek of niks nie. net die nippels is seer. Kan dit dalk PMS wees? En wat kan ek gebruik daarvoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jou seer tepels is heel moontlik as gevolg van trauma na gym. Hormonale veranderings sal jou albei borste affekteer en die hele bors, sowel as die tepels, sal sensitief en teer wees. Wees op die uitkyk vir tekens van infeksie, sekonder tot trauma.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/10

Ek het al vir n hele rukkie seer nipels wt seer is en rondom m nipel is dt seer en rooi ja ek en my man ht gistraand sex gehaad mar jy kom uit wat kn dan vout wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/10/07

Ek is op die inspuiting Ek het begin folic acid drink nou 2da Wat Ek dit drink en my nippels is erg sensitive is dit die folic acid Wat dit doen

Reply to Anonymous
Posted by: Lea | 2012/02/21

Ek sit vir n week of wat met die regter bors wat en nippel wat gevoelig is. Ek kry n warm skiet deur die bors en die nippel is gevoelig kani aan hom raak nie. Dit lyk amper of die nippel en kring verander. My nippel skilfer ook af met tye en ek lek. al2 borste. As ek my hemp uittrek is daar kolle op my bra. Ek het 3 swangerskap toetse gedoen ek is nie swanger. Wat kan dit wees? moet ek bekommerd wees?

Reply to Lea

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement