advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2010/04/09

Seer nek

Hallo dok,

Ek was nou onlangs by my GP vir ''n seer nek, hy het vir my ''n inspuiting gegee en ''n slaappil, want ek is bietjie spanningsvol op die oomblik. My nek (net aan die linkerkant is daarna baie beter) maar nou begin ek in die middae so na middagete verskriklik skouerpyne kry. Ek is onder druk by die werk en vat nie juis ete nie. Ek sien glad nie kans om na ''n phisio toe te gaan nie, maar ek kan ook nie vir die res van my lewe op pynstillers lewe nie. Enige raad asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Ongelukkig is fisioterapie en oefening, spesifiek vir jou nek en skouers, baie belangrik om jou simptome te verlig en die toestand te verbeter. Jy kan ook 'n Chiropraktisyn vir 'n opinie konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement