advertisement
Question
Posted by: E | 2009/11/05

SEER NEK

So 3 weke terug het my skouer en nek styf getrek - was vir fisio. Het verduidelik dat dit stres is en die manier wat ek heeltyd voor pc sit by werk en moontlik van kinders optel en dra. Die probleem is dat die pyn nog nie heel weg is nie en ek nou half " gewoont"  raak daaraan. In my nek is twee knoppe by werwel. Watter tipe dokter moet ek sien. Het gewoontlik baie gedraf en wil ook weet of dit goed sal wees om weer te begin en goed sal wees vir die stres dan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Chiropraktiese behandeling kan die tipe probleem aansienlik verbeter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement