advertisement
Question
Posted by: Annie | 2008/12/16

Seer lyf

Wat kan fout wees as ' n mens se vel so seer is dat ek nie daaraan kan vat nie. Amper soos wanneer mens koors het, maar ek het nie koors nie. Tot die skuur van my klere maak seer. Oor my hele lyf. Voel of alles pyn. Is dit dalk ' n tekort? Het ewe skielik begin vir afgelope twee dae.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Dit is baie keer die eerste teken van 'n onderliggende virus infeksie soos 'n griep. Laat jou dokter asb kyk na jou
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: madelein | 2016/05/27

Wat kan fout wees? My vel is baie seer. As ek aan my vel vat voel dit soos blou kolle! Ek het gedink dit kan griep wees maar ek het nou net n kursus antibiotika klaar gemaak en ek voel nie siek nie.

Reply to madelein
Posted by: EINA VEL | 2008/12/18

Ek het dit ook gehad. Op die ou end beland ek in die hospitaal met Enkefalitus. Jy kon in -|- ak gewees het met iemand wat pampoentjies het of selfs iemand gesoen het wat ' n koorsblaar het.

Reply to EINA VEL
Posted by: Zexeon | 2008/12/16

Te veel oefenning of spier spasmas, sonbrand, chemikalie blootstelling ect.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement