advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010-09-28

seer linkervoet

Hallo dr.
My man het 2 dae terug per ongeluk met die motor oor my voet gery. Was vanmiddag vir x-strale, niks gebreek nie. My voet is seer as ek daarop trap en geswel. Enige advies asseblief. Ongelukkig kan ek glad geen anti-flammatoriese meds drink nie, kan ek wel iets soos Voltaren Emulgel aansmeer?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Jy het waarskynlik sagte weefsel kneusing. Jy kan Voltaren emulgel smeer en kan Panado drink as jy nie allergies is daarvoor nie. Sit ook ys op ('n pakkie gevriesde ertjies werk goed want dit "vou" lekker om 'n seer ledemaat)
Sit met die voet in die lug en laat manlief die skottelgoed was!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-28

Hallo Miekie
Jy het waarskynlik sagte weefsel kneusing. Jy kan Voltaren emulgel smeer en kan Panado drink as jy nie allergies is daarvoor nie. Sit ook ys op ('n pakkie gevriesde ertjies werk goed want dit "vou" lekker om 'n seer ledemaat)
Sit met die voet in die lug en laat manlief die skottelgoed was!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement