advertisement
Question
Posted by: EL | 2008/09/04

Seer lewer

Goeie dag Cyberdoc,

Ek het Saterdagaand drie glasies wyn gedrink, ek het baie pyn gehad daai aand en kon nie slaap nie. Die Sondagoggend het ek opgegooi en die hele Sondagaand en het baie seer gehad. Ek was Maandagoggend dokter toe en hy' t vir my sulke wit stroop gegee en pilletjies vir naarheid en pilletjies vir krampe. Ek probeer nie ryk kosse eet of koffie drink nie, maar my lewer is nogsteeds baie seer en moet in die aande op my maag slaap om die pyn bietjie minder te maak. Ek het gedink dit sal al oor wees teen nou, maar dit bly seer en my middel rug ook. Kan daar iets erg fout wees met my lewer of vat dit maar ' n tydjie om weg te gaan?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat jy pankreatitis van die alkohol ontwikkel het. Ek stel voor dat jy weer jou dokter raadpleeg, sodat hy/sy bloedtoetse kan doen om seker te maak dat jy nie pankreatitis het nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement