advertisement
Question
Posted by: DOTTIE | 2009/03/05

SEER KNOPPIES

Die laaste jaar of twee kry ek so elke 4 na 5 maande sulke pynlike, seer knoppies op my private dele. Het al gereeld puisies daar gekry, maar hierdie is nie puisies nie. Dit sit gewoonlik daar vir so 2 na 4 dae, waarna dit vanself weggaan, maar terwyl dit daar is, is dit bitter seer. Dit is nie op die buitekant van my vel soos ' n puisie nie, maar voel eerder of dit onder die vel is. Dit is ook nie aan die bokant, naby my klitoris nie, maar meer onder, amper heel onder en net tussen die binne en buite lippe.
Grappie onder my 2 beste vriendinne is dat dit moontlik ' n STD is of " jy kry nie genoeg nie" , bedoelende seks.
Ek is 14 jaar gelede geskei (vermoed my man het dalk rond geslaap) en was nog nie weer in ' n verhouding nie.
Wat kan dit wees? Is dit moontlik dat ek ' n STD van my gewese man gekry het? Indien wel, hoekom nou (14 jaar later) eers kop uitsteek?
Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It does not sound like an STD. Rather an infected hair follicle or blocked duct. Blocked ducts need drainage. Infected hair follicles tend to resolve on their own.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anon | 2009/03/06

Dit kan wel ' n STD wees...gaan sien jou gynae so gou moontlik.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement