advertisement
Question
Posted by: Ester | 2009/12/16

Seer kniee, arms en hakke

My kniee pyn beide erg veral as ek slaap.

My Linker arm is nou al vir dae seer (pyngevoel in been van arm) veral as ek arm beweeg pyn gaan in skouer en in borskas in)

As ek slaap snags en dan opstaan op badkamer toe te gaan kan ek skaars loop my voetsole pyn geweldig onder.

Ek is tans op: Adalat Xl, Coversyl, Aspavor en Degranol medikasie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ester
Dit kan van die Aspavor wees, maar ek dink jy moet jou dokter vra om te kyk met 'n xstraal of jy nie arthritis van jou kniee en nek het nie. Iets soos Mypaid behoort te help vir die pyn. Probeer ook strekoefeninge doen voor jy in die bed klim en vermy hoë hakskoene.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ester | 2009/12/16

Dr Bets, ek het verteet om te noem dat ek Arthrexin ook begin gebruik het vir die pyn sonder sukses, asook spasmed. My kussinkies tussen die nekwerkwels is nie meer lekker nie ens. Kan dit ook vir die pyn in die skouers en arms verantwoordelik wees. Ek het so 15 jaar gelede karpale tonnel loslating in albei " polse"  gekry aangesien my hande vreeslik naalde en speelde gemaak het.
En dan:
Dit voel met tye asof ek nie my bene kan stil hou nie ek rek en strek ens, want dit is dan al hoe ek bietjie verligting kry.
My regterkantste voet en been swel ook met tyd " heavy"  maar die linkerkantste voet niks nie. Ek was al vir dobler studies maar geen fout is gevind nie.
Ek dra skoene met ' n lae soliede sool, glat nie hoe hakke nie.

Reply to ester
Posted by: cyberdoc | 2009/12/16

Hallo Ester
Dit kan van die Aspavor wees, maar ek dink jy moet jou dokter vra om te kyk met 'n xstraal of jy nie arthritis van jou kniee en nek het nie. Iets soos Mypaid behoort te help vir die pyn. Probeer ook strekoefeninge doen voor jy in die bed klim en vermy hoë hakskoene.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement