advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011/01/12

Seer kniee

Hi Doc, ek het in Nov10 my een knie seer gemaak in ''n step klas by die gym, het nie weer in Des geoefen nie.Het nou weer begin zumba dansklas begin by die gym, maar my knie pla nou erger, voel seer as ek baie loop ook op gelyke oppervlakte.Die instrukteur by die zumba se dat dit op die lange duur jou knie ligamente versterk, maar wat kan ek nou doen. ek wil ook nie ''n quickfix he nie, het probeer uitsmeer ook, maar dit help ook nie.Help asb, ek wil nie graag die zumba klasse mis agv my knie nie - klasse is 60minute lank Dins,Woens en Vrydae. Is dit dalk te veel om te begin mee?Dit is die eerste keer wat ek knieprobleme het, is dit dalk ''n tekort aan kalsium?ek is 42jaar oud. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Beste Anon
Klink vir my jy oefen 'n bietjie te kwaai vir jou knie - n biokinetikus kan dalk help met meer spesifieke oefening, maar as dit nie verbeter nie, moet jy tog 'n ortopeet raadpleeg vir 'n meer intensiewe ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: CHERYL | 2011/02/28

R.SHOULDER, BACK AND LEG PAINS - HAS BEEN TO CHIROPRATOR AND ORTHOPEDIC SURGEON. GOING TO " KERNWEEFSEL"  DEPT FOR SOME TESTS. ONLY KNOW THAT MY BACKBONE (VERTABRAE) ARE GROWN SCEW

Reply to CHERYL
Posted by: ChiroDoc | 2011/02/07

''n Biokinetikus kan dalk meer help - maar as die probleem aanhou - beter om ''n ortopeet te raadpleeg

Reply to ChiroDoc
Posted by: Health24 Admin | 2011/01/27

Dankie vir die vraag - ons het dit by die Orthopaedic Specialist forum ook gepos.

Reply to Health24 Admin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement