advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2008-11-07

Seer knie

Ons dogter, 15 jaar oud, kla van haar knie wat seer is, terselfdertyd sê  sy dat haar heup ook baie seer is.

Toe sy omtrent 3 jaar was, het dieselfde met haar gebeur en moes sy ' n operasie (gaatjies) in die knie kry om van die vog te dreineer wat ' n infeksie veroorsaak het.

Kan dit dieselfde wees?

Help asseblief!

Baie dankie

Marlize

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlize

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jou dokter 'n dokter konsulteer, sodat x-strale van haar knie en albei heupe geneem kan word en dat daar bloedtoetse gedoen kan word om die moontlikheid van infeksie in die knie en heup uit te skakel. Daar kan ook ontwikkelings defekte wees, as gevolg van die vorige infeksie, maar die x-strale en bloedtoetse kan dit uitskakel.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement