advertisement
Question
Posted by: Frans Du Toit | 2012-07-18

Seer Knee en opgeswel

my vrou is 70 jaar, sy kla van pyn in albei knee dit lyk of die knee geswel is,asook albei enkels. Die pyn is konstant. Kan dit water op die knee wees? Ek sal dit waardeur as jy vir my ''n diagnose kan email.

Groete
Frans

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Frans

Ongelukkig kan ek nie 'n diagnose epos nie, aangesien 'n fisiese ondersoek nodig. Dit is moontlik dat daar water op haar kniee is, as gevolg van 'n inflammatoriese proses, soos byvoorbeeld osteoartritis. Dit is nodig om 'n dokter vir bloedtoetse en x-strale van beide kniee en enkels te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: fartuun | 2014-05-07

My knee pyn baie ek kan nie my been buig nie. X is 18 Jr oud help asb wat kan ek gebruik om my knee gesond te maak

Reply to fartuun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement