advertisement
Question
Posted by: Nettie | 2011-09-14

Seer keel

Hallo Dr,ek het 3 weke gelede verkoue gehad en seerkeel.was die maandag dr toe want ek moes regkom om na my kleinkinders te kyk.Antibiotika ens gekry.Teen donderdag aand was ek baie siek en seer keel baie erg:bloeddruk:170/99.opgeneem in hospitaal tot volg Dinsdag.Baie toetse gedoen,dr meen dit is bronchietes, op drup kortisoon ,nog antibiotika ens.
Dinsdag huis toe nog baie seer keel geen stem,res v d week nog erg siek,moeg geen stem,toe baie droee hoes.weer dr toe,nog antibiotika en sinus meds,droee hoes hou snags wakker later erg uitgeput.Maandag na ENT spesialis ,weer antibiotika,moet stoom. Fexo,Iliadin.Het mantelvlies breuk,baie seer a g v aanhoudende droee hoes.nog geen stem keel bly seer.Het met andolex c gegorrel .Is allergies vir suiwel,gebruik nou net sojamelk.HELP asb keel BAIE seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nettie

Jy sal weer jou dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer. Daar is 'n moontlikheid dat jy 'n swam infeksie het en jou dokter kan jou hiervoor toets. Intussen stel ek voor dat jy voortgaan om met die Andolex C te gorrel en dat jy jou apteker vir Locobiotal sproei vra om agter in jou keel vir verligting te spuit.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement