advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010-09-21

Seer keel

Hi Doc,

Ek kom nou net van my GP af. Ek het gehoop dat my seer keel dalk deur die EBV veroorsaak kan word. Maar hy hou vol dis reflux aangesien my tong stukkend is, selfs langs my wange dop vel af en keel bloedrooi. Ek drink al vir 2 maande lank die Lansoloc saans en voor dit het ek vir jaar lank Altosec gedrink.

Hy het wel ''n knop in my nek ontdek en stuur my vir ''n Thyroid-sonar, maar dit verklaar nie keel-simptome nie. Ek het Nexium 40mg gekry wat ek soggens moet drink vir 2 weke en dan wil hy weer in my keel in kyk.

Die Prof se PH toets het gewys dat ek nie acid reflux het nie, tog hou die ENT vol dat ek LPR simptome het en my LES moet reggemaak word.

Ek weet nie meer wat aangaan nie. Die Prof se toetse kan mos nie verkeerd wees nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Moet jy nie dalk 'n tweede opinie by 'n ander ENT ook kry nie? As die ph toetse nie reflux wys nie, en die antisure nie help nie, kyk hulle dalk iets anders mis. Wanneer laas het jy 'n volbloed telling gehad?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-21

Hallo Cornel
Moet jy nie dalk 'n tweede opinie by 'n ander ENT ook kry nie? As die ph toetse nie reflux wys nie, en die antisure nie help nie, kyk hulle dalk iets anders mis. Wanneer laas het jy 'n volbloed telling gehad?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement