advertisement
Question
Posted by: Louise | 2011-01-11

Seer hande

Hi Doc

Ek kry deesdae ''n snaakse jukkerige pyn in my hande, maar dit voel of dit onder my vel is aan die binnekant van my hande. Dit brand. Ek kry dit ook net as ek oefen. (Draf). Help asb, dis baie ongemaklik en ek weet nie of ek dokter toe moet gaan nie.

Baie dankie vir al die raad en hulp.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Louise
Branderige, jeukerige of naalde en spelde gevoel is baie keer agv 'n irritasie van die senuwee in daardie area. Jou hande swel dalk as jy draf, met drukking op die mediane senuwee in jou pols. Kyk bietjie of jou hande pofferig voel na oefening? Indien wel sal jou dokter dalk moet kyk of jy vroee karpaal tonnel sindroom het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-11

Hallo Louise
Branderige, jeukerige of naalde en spelde gevoel is baie keer agv 'n irritasie van die senuwee in daardie area. Jou hande swel dalk as jy draf, met drukking op die mediane senuwee in jou pols. Kyk bietjie of jou hande pofferig voel na oefening? Indien wel sal jou dokter dalk moet kyk of jy vroee karpaal tonnel sindroom het.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement