advertisement
Question
Posted by: Helen | 2011/02/09

Seer hand en arm na drip

Ek was so drie weke terug in die hospitaal en op n drip My hand en arm is nog steeds seer Dit is seer binne in Ek het ook n fungus infeksie in my longe

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helen
Jy het dalk inflammasie omdat die drup vloeistof jou aar irriteer het. As die arm warm en rooi is moet jou dokter dalk kyk of daar sekondere infeksie in is. Jy kan solank Voltaren jel op die area probeer. As jy 'n fungus infeksie in die longe het moet jy 'n anti-fungus medikasie gebruik wat jou dokter waarskynlik voorgeskryf het of sal voorskryf.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/10

Hallo Helen
Jy het dalk inflammasie omdat die drup vloeistof jou aar irriteer het. As die arm warm en rooi is moet jou dokter dalk kyk of daar sekondere infeksie in is. Jy kan solank Voltaren jel op die area probeer. As jy 'n fungus infeksie in die longe het moet jy 'n anti-fungus medikasie gebruik wat jou dokter waarskynlik voorgeskryf het of sal voorskryf.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement