advertisement
Question
Posted by: Frieda | 2011/03/16

Seer hakke

Goeie dag dr.
Die " agterkant"  van my hakke word baie seer, ek kan nie op my rug lê  met my voete reguit nie. Na ''n 5 uur lange operasie waar ek op my rug moes lê  was my hakke bloedrooi en vreeslik pynlik.
Is daar enige oefeninge wat ek kan doen, ek het met my ortopeut gepraat maar hy weet nie wat fout is nie. Geen probleem as ek loop. Ek is nie oorgewig nie en 61 jaar oud.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Frieda
Dit klink vir my of jy dalk bietjie druk skade aan die hakke gehad het met die operasie. Dit mag help om Voltaren aan te smeer (as die vel nie stukkend is nie). Slaap met 'n kussing onder jou onderbene sodat die hakke nie die matras raak nie tot dit beter is. ( dis baie keer hoe "druksere" begin)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/16

Hallo Frieda
Dit klink vir my of jy dalk bietjie druk skade aan die hakke gehad het met die operasie. Dit mag help om Voltaren aan te smeer (as die vel nie stukkend is nie). Slaap met 'n kussing onder jou onderbene sodat die hakke nie die matras raak nie tot dit beter is. ( dis baie keer hoe "druksere" begin)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement