advertisement
Question
Posted by: lana | 2009/11/09

Seer enkels

Was op skool vreeslik aktief en het in hoë rskool begin voel dat my enkels pyn as ek baie op my voete trap. Noudat ek 24 is raak dit net al erger. Ek kan nie eers meer ' n paar meters stap dan begin my enkels doodgaan en voel dan soos needles en pins. My voete word so lam dat ek nie op dit kan staan en amper geen gevoel het van my voet tot onder my kniee nie. Ek kan glad nie meer vas dans nie want dan is dit so seer en lam ek kan nie staan nie en moet dan sit. Is ook gediagnoseer met ' n senuwee in my lae rug wat soms vasdruk en erge pyp veroorsaak. Dokters het gesê  dit kan dalk daavan wees maar ek weet nie so mooi, ek het dit dan al voor my rug so begin maak het en my rugpyp is nou weer weg,maar hierdie pyn bly!! Ook al gewonder of is dit shin splints of nie. Dit begin regtig nou erg raak, ek kan niks meer doen nie (stap) om bietjie fiks te raak nie. Gee my tog raad asb. dokter!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Beste Iana
Hier is baie moontlikhede en 'n goeie fisiese ondersoek is nodig om te bepaal of dit wel jou rug is, en of daar moontlik ander redes kan wees. "Shin splints" is 'n klein moontlikheid, maar ander spier en sisteem probleme kan ook die probleem beinvloed. Jou huisdokter is 'n goeie punt om te begin. Hy mag dit ook goed dink om 'n bloed toets ens te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement