advertisement
Question
Posted by: D | 2012/06/27

seer eierstokke en ook baarmoeder wat agter oor le

naand dok ek het n paar vrae wat my bekommerd het 1) my vrou kla van baie baie pyn in haar linker eierstok na mestiasie en ook baie maal na seks.2)om een of ander rede is haar baarmoeder agter oor,nou wonder ek hoe gebuur dit en kan dit gevaarlik wees en kan dit veroorsaak dat sy pyn het,dan ook met mestiasie tyd trek sy baie baie swaar en le sy gewoonlik vir twee dae. Die een probleem is ons medies tree eers desember in werking.is daar n manier wat ons die probleem kan aanspreek en of verlig dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Unfortunately it is not possible to determine the cause for her pain without a full assessment and examination. This would involve seeing a doctor. 25% of women have a retroverted uterus and this is not usually a problem.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Monika | 2015/02/24

Ek het vreeslike pyne by my eierstokke en baarmoeder. Na my 3de kind was ek op die 3maande spuit maar deur daar 3 maande het ek aanmekaar gebloei maar ek het die spuit gelos. Van dat ek met die spuit gestop het is ek elke 2 weke op my tyd en dan stop dit dan is ek weer 2weke lank op my tyd en nou begin ek pyne by my eierstokke en baarmoeder kry. Wat is die oorsaak en wat kan ek doen

Reply to Monika
Posted by: Mrs Kruger | 2014/09/17

Ek het ook raad nodig ek sukkel vir n lang tydperk nou al met aanhoudende pyn. Ek was n ruk terug by my gini gewees, hy het n inwendige ondersoek gedoen en n sonar, hy het net dadelik gese my baarmoeder het gesak en ek moet gaan vir n historektimie. Ek was baie bang en het maar net aan gehou met pyn stillers. Die pyn was weg maar is weer terug my baarmoeder voel of hy wil bars. ek voel baie geswel ook

Reply to Mrs Kruger
Posted by: MS. CONRADIE | 2014/08/18

Kan iemand my help asb.? Ek was twee weke terug by die Dokter met my laerug, die dokter het vir my net voltarens gegee en iets om die pyn te verlig. Ek sit nogsteeds met dieselfde probleem. 1. My laerug is seer, dit pyn en is lam. Die pyn van my laerug is net in die eenkant. 2. Ek kry krampe/steke by my eierstokke wat voel soos menstruasie krampe. Wat kan dit wees? Ek is nie swanger nie. :-(

Reply to MS. CONRADIE
Posted by: Geraldine | 2013/12/04

Hi ek sikkel met my eierstooke baie,slegte reuke en baie seer as ek saam my ou slaap en bja lae rug pyn en maag wat swell en seer is

Reply to Geraldine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement